School sportSport

Twee Roodie-atlete kwalifiseer vir Nasionale Atletiekkampioenskappe

'Ons is baie trots op julle!'

 

Twee atlete van Laerskool Roodekrans het aan die Nasionale Atletiekkampioenskappe in Germiston deelgeneem.

Hulle is:

• Henricus Meyer (o.13-spiesgooi)

• Jessy Bekker (o.13-verspring)

“Ons is baie trots op julle. Dit is voorwaar ‘n prestasie om aan nasionale kampioenskappe te kan deelneem,” het Theolene Pienaar van die skool gesê.

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button