School sportSport

Rekords spat tydens byeenkoms

Twintig atlete kwalifiseer vir deelname aan Gauteng Kampioenskappe

 

Laerskool Roodekrans spog met 20 atlete wat in 29 items vir deelname aan die Gauteng Kampioenskappe gekwalifiseer het.

Hulle is Zian Maritz, Danelka Dreyer, Miandi Breedt, Dakota Coetzee, Kayleigh Pienaar, Marni van Jaarsveld, Ruwan Smith, Amorey Kruger, Annika Ferreira, Darius Maritz, Leani Swanepoel, Macayla Grewar, Marion Wolmarans, Rachel Wiggel, Courtney Botha, Emile Odendaal, Jessy Bekker, Juan Keet, Karli Nicklbauer en Ludelka Dreyer.

Die volgende atlete het ook die rekords tydens die Roodepoort- en D12-kampioenskappe laat spat: Milé Olivier (80m vir o.8-dogters in 12,38s), Ethan Smit ( 80m vir o.8-seuns in 12,03s), Ruwan Smith (hoogspring vir o.11-seuns met onderskeidelik 1,43m en 1,47m) en Jessy Bekker (75m-hekkies vir o.13-dogters in 11,66s).

Related Articles

Back to top button