School sportSport

Kruiner-krieketspelers in Gauteng-skolespan

Drie spelers in die span opgeneem

 

Drie leerders van Laerskool Helderkruin is tot die Gauteng Leeus-skolekrieketspan verkies.

Hulle is:

• Joshua Meyer (o.13)

• Kyle Swanepoel (o.12)

• Tiaan Goosen (o.13)

“Ons is baie trots op hierdie drie manne en wens hulle sterkte toe met die komende proewe,” het Hanli-Mari Olivier, die skool se skakel- en bemarkingsbeampte gesê.

Related Articles

Back to top button