Vyf leerders van Hoërskool Florida het aan die Midmar Myl deelgeneem wat op 9 en 10 Februarie plaasgevind het.
Hulle is:
• Dana Janse van Vuuren
• Mia Janse van Vuuren
• Simoné van Staden
• Daniella van Staden
• Keegan Oliver
“Florries is baie trots op ons talentvolle swemmers,” het Morné Hanekom, die skool se skakel- en bemarkingsbeampte gesê.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



