Editor's choiceSchool sportSport
Jong Florrie laat die enjin brul
Hy sluit sy seisoen met 'n sesde plek af
Ruben Tolmay, ‘n Graad 2-leerder van Laerskool Florida, het baie goeie prestasies in Motocross behaal.

Hy het in die 50cc-kategorie deelgeneem, en die volgende prestasies behaal:
• Tweede plek by Dirt Bronco
• Derde plek by Smoking Pistons
• Derde plek by Dirt Bronco
• Derde plek by Terra Topia
• Verskeie medaljes vir plekke tussen vier en 10
Hy het die seisoen met ‘n algehele sesde plek afgesluit.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



