Editor's choiceSchool sportSport

‘n Nasionale kampioen vir Florries

JC het daarby 'n vierde plek in Horsemanship en 'n vyfde plek in Trail behaal.

 

Een van Laerskool Florida se leerders, JC Oberholzer, het aan die afgelope South African National Equestrian Schools Association (Sanesa) se Nasionale Kampioenskappe deelgeneem.

JC Oberholzer het baie goed gevaar tydens die Saneca Gauteng-kampioenskappe. Foto: Verskaf.

Hy was ‘n lid van die Gauteng A-span wat die skool in drie items verteenwoordig het. In die Western Pleasure-kategorie was hy een van 14 ruiters wat deelgeneem het, en is as die Nasionale Kampioen gekroon. Dit is beslis ‘n merkwaardige prestasie.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button