Editor's choiceSchool sportSport
Florrie-gimnas verower brons by kampioenskappe
Hulle het baie goed tydens die SA Kampioenskappe presteer
Twee leerders van Laerskool Florida – Janrie en Anya Theart – het aan die afgelope Suid-Afrikaanse Kampioenskappe vir Vroue Artistiese Gimnastiek deelgeneem.
Janrie het op vlak 8 (6–12 jaar) gekompeteer en ‘n bronsmedalje op die balk verower. Sy het ook ‘n algehele derde plek behaal.
Anya het op vlak 7 (6–12 jaar) gekompeteer en ‘n algehele 16de plek behaal.
Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at roodepoortrecord@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.
For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!



