Editor's choiceSchool sportSport
SA Kampioenskappe wink vir Florrie-netbalspelers
Hulle eindig vierde by Gauteng kampioenskappe
Hoërskool Florida se eerstenetbalspan het met ‘n vierde plek by die afgelope Fast 5 Gauteng Kampioenskappe weggestap.
Tydens hierdie toernooi het die Florrie-span met spanne van Helpmekaar en Hoërskool Montana afgereken.
Met hierdie prestasie het hulle vir deelname aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe gekwalifseer wat op 1 en 2 Oktober by Hoërskool EG Jansen plaasvind.
Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at roodepoortrecord@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.
For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!



