Sewentien Roodies in Jhb-Wes krieketspan
'Ons is baie trots op hierdie spelers'
Sewentien leerders van Laerskool Roodekrans is in die Johannesburg-Wes krieketspanne opgeneem.
Hulle is:
• Bevan Martin (o.13)
• Hayden Muller
• Simeon Wolfaardt
• Tristan Mostert
• Ruan Welman
• Emile Odendaal (o.12)
• Juan Minnaar
• Kian Snyman
• Divan Pieterse (o.11)
• Anrich Liebenberg
• Stefan Nagel
• Ruan Pretorius
• Tristan Helmond (o.10)
• Hein Minnaar (o. 9)
• Keagan van Schoor
• Liam Roets
• John Butner
• Ruan Pienaar





Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



