Sewe Florries in Johannesburg-Wes krieketspanne opgeneem
'Ons is baie trots op dié leerders'
Sewe leerders van Laerskool Florida is in Johannesburg-Wes-krieketspanne opgeneem.


Hulle is:
• Trityne Parsons (o.13-span)
• Warick Davids (o.13-span)
• JT Kapank (o.13-span)
• Junayden Seffier (o.13-span)
• Reese Jacobs (o.11-span)
• Jordan Haynes (o.9-span)
• Jordan Nappier (o.12-span)
Twee onderwysers – Angelo Liut en Jean de Beer – is as afrigters van onderskeidelik die o.10- en o.11-span aangewys.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



