Twee skuts van Hoërskool Florida het deelgeneem aan die GTRA- liga 4 wat by Durban Deep plaasgevind het en baie goeie prestasies behaal.
Caitlin Oelofse het aan die 10M-Olimpies vir o.21-dames deelgeneem en ‘n silwermedalje verower. Nadine Nel het in die 10M-Olimpies vir o.16-dames deelgeneem, en ‘n gouemedalje verower.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



