Florries se Robyn maak skoonskip by RAK
Robyn skitter by jaarlikse kunswedstryd
Robyn Joubert, ‘n leerder van Hoërskool Florida, het aan die jaarlikse kunswedstryd van die Roodepoortse Afrikaanse Kunsvereniging (Rak) deelgeneem.
Sy het in die Drama-afdeling deelgeneem en die volgende prestasies behaal:
• Diploma (A++ simbool) vir English Comedic Monologue
• Diploma (A++ simbool) vir Afrikaanse Dramatiese Monoloog
• A+ simbool vir haar Afrikaanse poësie
• A+ simbool vir English poetry
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



