Editor's choiceNewsSchools

Florrie-leerder presteer by ATKV-redenaarskompetisie

Renandt eindig sewende in Gauteng

 

Renandt Swanepoel, ‘n Graad 12-leerder van Hoërskool Florida het baie goed presteer tydens die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging se redenaarskompetisie.

Hy het na die halfeindrondte van die kompetisie deurgedring, waar hy ‘n algehele sewende plek behaal het.

Morné Hanekom, die skool se skakel- en bemarkingsbeampte het gesê, “Baie geluk, ons Florries is baie trots op jou.”

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button