Editor's choiceSchool sportSport

Florries se Louise blink uit in krieket

Sy is gekies om na Indië te toer

 

‘n Graad 9-leerder van Hoërskool Florida het baie goeie krieketprestasies behaal.

Louise Kemp is in die Renegades Cricket Academy-span opgeneem wat later vanjaar na Indië gaan toer.

Om vir hierdie toernooi voor te berei, gaan sy saam met die span aan ‘n Winterkrieketliga asook die Wanderers T10 Ladies Tournament deelneem.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button