Editor's choiceSchool sportSport

Florries se netbal en hokkie kook

Twee hokkiespanne dring deur na Noordvaal-toernooi

Hoërskool Florida se hokkie- en netbalspanne het hul onderskeie seisoene op ‘n hoë noot afgesluit.

Hulle het die volgende prestasies behaal:

• Die eerstenetbalspan het 14de in Gauteng geëindig.

• Die o.16-netbalspan het 16de in Gauteng geëindig.

• Die o.16-meisieshokkiespan is as liga- en streekwenners gekroon en het vir deelname aan die Noordvaal-toernooi gekwalifiseer wat in Augustus plaasvind.

• Die o.16-seunshokkiespan het hul liga gewen, en het ook vir deelname aan die Noordvaal-toernooi gekwalifiseer.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button