‘n Leerder van Laerskool Roodekrans is na die afgelope Goue Leeus-rugbyproewe vir sy harde werk beloon.
Rubin Claassens is in die o.12-span opgeneem, en Theolene Pienaar, die skool se skakelbeampte, het gesê, “Baie geluk Rubin, ons is baie trots op jou!”
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



