Editor's choiceLocal sportSport
Florrie jaag dat die stof so staan
Graad 2-leerder wys sy staal op renbaan
‘n Graad 2-leerder van Laerskool Florida het onlangs tydens ‘n veldfietswedren die enjin laat brul en die stof laat staan.

Reuben Tolmay het onlangs by die Dirt Bronco-veldrenbaan deelgeneem, en die dag op ‘n hoë noot afgesluit. Hy het ‘n sesde plek in die Motorcross-afdeling en ‘n vyfde plek in Enduro-afdeling behaal.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



