Editor's choiceSchool sportSport
Twaalf Roodie-atlete in Gauteng- atletiekspan
Hoërskool Roodepoort atlete in Gauteng span opgeneem
Twaalf van Hoërskool Roodepoort se atlete is in die Gauteng-span opgeneem wat aan die Gauteng Kampioenskappe deelgeneem het.
Hulle is:
• Loulene Sterley

• Layla Harmen

• Caleb Daniels

• Isadore Pieterse

• Mofenyi Ramalatsoa

• Ashleigh Kelly

• Nico Posthumus

• Thato Mashego

• Levanro Rankoe

• Johan van der Merwe

• Monique Klinghardt

• Boiphelo Lesenyane

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



