Editor's choiceSchool sportSport
Florries se Welpies reg vir rugbyseisoen
Laerskool Florida se Welpie-rugbyspan het onlangs splinternuwe rugbyhemde by Apcan gekry.
Die spelertjies was baie opgewonde, en kon nie gou genoeg hulle splinternuwe hemde aanpas nie. Die skoolhoof, Renier van Eyssen, het die hemde met groot dankbaarheid ontvang en gesê, “Danksy die borg kan ons jongste rugbyspelers ook dadelik as Florries op die rugbyveld herken word”.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



