Florries se wintersport-seisoen skop op hoë noot af
Hoërskool Florida se rugby-, hokkie- en netbalseisoen het op 'n hoë noot afgeskop.
Hulle het spelers van Hoërskool Hartbeespoort op hul tuisveld verwelkom, en het baie goeie resultate behaal.

Die resultate op die dag was as volg:
– Hokkie
• o.14A: wen 1:0
• o.15A: verloor 4:5
• o.16 A: wen 1:0
• Eerstespan: verloor 1:2
•Tweedespan: verloor 0:4
– Netbal
• o.14A: gelykop 13:13
• o.14B : wen 13:3
• o.15A: wen 22:4
• o.15B: wen 21:10
• o.16A: wen 27:12
• o.16B: verloor 6:17
• o.17A: wen 29:5
• Tweedespan: wen 18:7
• Eerstespan: wen 38:5
– Rugby
• o.14A: wen 71:0
• o.15A: wen 33:0
• o.16A: wen 26:18
• Eerstespan: wen 81:5
• Tweedespan: wen 51:3


Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



