Editor's choiceNewsSchools

Florrie-onnie derde in Gauteng

Onnie by glansgeleentheid vereer

 

Een van Hoërskool Florida se onderwysers, Audrey Roets, het onlangs ‘n baie goeie prestasie behaal.

Sy het na die finale rondte van die National Teachers Awards deurgedring, en ‘n derde plek in die kategorie Excellence in Secondary School Teaching behaal.

Audrey het ‘n sertifikaat en ‘n geskenkbewys van Hirsch’s ontvang, en die skoolhoof, Julius Katzke, het gesê, “Hoërskool Florida is trots op hierdie pragtige prestasie”.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button