‘n Graad 8-leerder van Hoërskool Florida het onlangs aan ‘n danskompetsie deelgeneem, en uitstekend gevaar.
Andrea de Lange het by die World Lyrical Dance Federation in die o.14-afdeling vir Lyrical Modern Solo deelgeneem, en ‘n eerste plek behaal.
Met hierdie prestasie het sy vir die finaal gekwalifiseer wat in Junie/ Julie plaasvind.
Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at roodepoortrecord@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.
For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!



