Veertien van Laerskool Florida se redenaars het baie goed tydens die afgelope interne redenaarskompetisie gevaar.

Ses leerders – Ané Birkenstock, Zoë Combrinck, Veroniek Scheepers, Anya Theart, Ulizca Beeslaar en Ashley Willemse – het gekwalifiseer om gedurende Maart aan die Super 12-redenaarskompetisie deel te neem.

Die res het vir deelname aan die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) se redenaarskompetisie gekwalifiseer.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



