Loftie Eaton, ‘n Roodepoortse maatskaplike werker, rig ‘n dringende versoek aan die publiek.
Sy vra dat die volgende persone haar dringend by 084 513 1446 of 011 763 4580 skakel:
– Mitchell Smith, voorheen van Florida Hills. Dit is in verband met die aanneming van sy negejarige dogter.
– Adrie Groenewald, voorheen van Roodepoort. Dit is in verband met die aanneming van haar 14-jarige dogter.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



