Ses nuwe personeellede het aan die begin van die nuwe skooljaar by Roodepark Skool aangesluit.

Berenjean Venter, Mimi Coetser, Marlene Jones, Tineke Basson en Annalize van Eeden is nuwe onderwysers, terwyl Vanessa Combrinck by die adminstratiewe personeel aangesluit het.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



