Ruimsig Aftree-oord het onlangs ‘n markdag gehou waar verskeie handgemaakte items en varsgebak te koop aangebied is.

Volgens inwoner Marthie Coetzer het die Ruimsig Teedames besluit om ‘n markdag te hou. “Ons wil baie graag ‘n klavier vir die aftree-oord koop. Ons het R4 000 dié dag ingesamel,” sê sy.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na northsider@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



