Editor's choiceLocal newsNews

Aftree-oord hou markdag

'n Markdag om 'n klavier te koop

Ruimsig Aftree-oord het onlangs ‘n markdag gehou waar verskeie handgemaakte items en varsgebak te koop aangebied is.

Tony Afonso smul aan ‘n boereworsrol.

Volgens inwoner Marthie Coetzer het die Ruimsig Teedames besluit om ‘n markdag te hou. “Ons wil baie graag ‘n klavier vir die aftree-oord koop. Ons het R4 000 dié dag ingesamel,” sê sy.

Marinda Botha en Chanelle Vermaak het die dag geniet.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na northsider@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Roodepoort Record

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button