Editor's choiceSchool sportSport
Gauteng-kleure vir Florries-krieketspeler
Louise slaan plek in o.16 A-span oop
‘n Graad 8-leerder van Hoërskool Florida het bewys dat krieket lankal nie nét meer vir seuns bedoel is nie, toe sy haar provinsiale kleure vir hierdie sport verwerf het.
Louise Kemp is in die Gautengse o.16A-meisieskrieketspan opgeneem, wat later vanjaar aan ‘n nasionale toernooi gaan deelneem.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



