Editor's choiceSchool sportSport
Florries se krieketspelers skop liga op hoë noot af
Goeie begin in liga
Hoërskool Florida se eerstekrieketspan het hul liga op ‘n hoë noot afgeskop.
Hulle het in die Johannesburg-Wes-liga teen Crawford College gespeel en hulle baie goed van hul taak gekwyt. Florries het die wedstryd met vyf paaltjies gewen. Henrico Schoeman is as die speler van die wedstryd aangewys, met boulsyfers van 4/12.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



