Editor's choiceSchool sportSport
Ses atlete by kampioenskappe
Ses atlete neeam aan Gauteng-kampioenskappe deel
Hoërskool Bastion spog met ses landloopatlete wat aan die Gauteng Kampioenskappe deelgeneem het.
Hulle is:
• Jason de Souza
• Marcel Grundlingh
• Ashley Shawe
• Franzelle Mertz
• Chanté Grobbelaar
• Gerené Labuschagné
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



