Rhodé Ackerman, ‘n Graad 11-leerder van Hoërskool Bastion het baie goed in gimnastiek presteer.
Sy het tydens die Gauteng Kampioenskappe drie medaljes – goud, silwer en brons – verower en ook haar volle Gauteng-kleure verwerf.
Rhodé gaan in Oktober, as deel van die Gauteng-span, aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe deelneem.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



