Editor's choiceSchool sportSport

Gauteng-span wink vir twee Hories-krieketspelers

Jayden en Stefan op finale proewelys

Twee leerders van Laerskool Horison is vir hul harde werk op die krieketveld beloon.

Jayden Scholtz gaan aan die finale Gauteng-proewe deelneem.

Jayden Scholtz en Stefan Oberholzer gaan aan die finale rondte van die o.13 Gauteng-krieketproewe deelneem.

Stefan Oberholzer gaan aan die finale Gauteng-proewe deelneem.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button