Editor's choiceSchool sportSport
Florrie-pianis verwerf Gauteng-kleure
Graad 11-leerder tokkel die klawers
Duncan Jakes Erasmus, ‘n Graad 11-leerder van Hoërskool Florida, het onlangs sy vernuf agter die klawers ten toon gestel, en baie goeie prestasies behaal.
Hy het nie net twee Diplomas en ‘n A+ simbool verwerf nie, maar is ook met Gauteng-kleure vir klavier beloon.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



