Laerskool Roodekrans spog met 24 atlete wat in die D12-landloopspan opgeneem is.
Dié atlete het die afgelope Vrydag (25 Augustus) aan die D12-kampioenskappe, wat by Weltevreden Park Primary plaasgevind het, deelgeneem.

Die span het uit die volgende atlete bestaan:
• Ruwan Smith, Tristan Helmand, Rhenzo Retief, Kaleigh Pienaar, Mia Botha, Lara Erasmus, Natalie Conradie, Teégan Smith, Cherike Spies, Amoré Kruger, Kayleigh Wilson, Timeke Prinsloo, Annika Ferreira, Waldo Coetzee, Jessy Bekker, Karli Nicklbauser, Leonie Zopick, Quintus Potgieter, Chanté Prinsloo, Wilhelm van Vuuren, McKayla Steyn, Arno Cilliers, Marizanne Jonker en Leandri Quinn.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



