Editor's choiceSchool sportSport
Langasems in Gauteng-span
Nege atlete in Gauteng Landloopspan opgeneem
Hoërskool Florida spog met nege landloopatlete in die Gauteng-span.
Dié atlete het op 25 Augustus aan die D12-byeenkoms by Weltevreden Park Primary deelgeneem, en baie goed gevaar.

Tshiamsio Moncho, Morné van Jaarsveld, Ndivho Mufandilani, Darren Jacobs, Ian Havenga, Denver Kaundule, Linmari Kruger, Shernéne Bosch en Mia Groenwald is na die D12-byeenkoms tot die Gauteng-span verkies.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



