Hoërskool Florida se langasems het baie goeie prestasies tydens die seisoen se eerse landloopbyeenkoms behaal.
Die byeenkoms is by Laerskool Roodekrans aangebied en die atlete het dit as opwarming vir die liga gebruik.

In die eenkilometer-wedloop het Ndivho Mufandilaniio met ‘n tyd van 3:43 ‘n eerste plek, en Tshiamiso Moncho met ‘n tyd van 3:50 ‘n tweede plek behaal. Die seunspan en die meisiespan het hul onderskeie wedlope gewen.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



