Editor's choiceNewsSchools

Florrie-fees sluit op hoogtepunt af

Deelnemers het ten aanskoue en tot groot vermaak van die toeskouers probeer om die wenstreep eerste met hul 'donkies' oor te steek.

Hoërskool Florida se jaarlikse Florrie-fees het op ‘n hoogtepunt afgesluit.

Die feestelikhede het verlede Saterdag die skoolterrein laat lewe. Daar was verskeie soorte vermaak, rugby- en netbalwedstryde, en eetgoed te kies en te keur.

Eliza Sandenbergh.

Die dag is met ‘n prettige ‘Donkie Derby’ vir die volwassenes in die skoolsaal afgesluit. Deelnemers het ten aanskoue en tot groot vermaak van die toeskouers probeer om die wenstreep eerste met hul ‘donkies’ oor te steek.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button