Drie leerders van Hoërskool Florida het aan die Euro- en Nova-danskompetisies deelgeneem, en goeie resultate behaal.
Chané en Chaldene Viljoen het ‘n silwermedalje vir hul duet ontvang, asook ‘n spesiale toekenning vir die ontwerp en kostuums. Chané het boonop ‘n silwermedalje vir haar solo-item verower.
Teneal Brits het saam met Chané en Chaldene aan ‘n groepitem deelgeneem, waarvoor hulle ‘n gouemedalje verower het.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



