Editor's choiceSchool sportSport

Florries se sport-sterre

Hoërskool Florida se sportsterre blink uit

Verskeie leerders van Hoërskool Florida het uitstekende prestasies in rugby, netbal en hokkie behaal.

• Enric Steyn is in die Suid-Gautengse o.14-hokkiespan opgeneem

Enric Steyn is in die Suid-Gauteng-hokkiespan opgeneem. Foto’s: Verskaf

•Tarryn Cloete (o.17), Cassandra Ott (o.15), Claudia Aggenbach (o.16), Xanté Erasmus (o.14), Nicole Barry (o.16) en Taylor Greef (o.16) is lede van die onderskeie Gauteng-netbalspanne

•Tremaine van Rooyen, Charles Mostert, Tino Swanepoel, Reagen Willemse, Caine Stadler, Ruan Oosthuizen, Jaundre van der Merwe en Damian Calitz is vir Goue Leeus-rugbyspanne in hul onderskeie ouderdomsgroepe gekies

Florries se Goue Leeus-spelers is voor van links: Tremaine van Rooyen, Charles Mostert, Tino Swanepoel en Reagen Willemse. Agter van links: Caine Stadler, Ruan Oosthuizen, Jaundre van der Merwe en Damian Calitz. Foto: Verskaf

Al hierdie leerders neem tydens die wintervakansie aan die nasionale byeenkomste deel.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button