Editor's choiceSchool sportSport

Tien Florries in Cravenweek-span opgeneem

Laerskool Florida se rugbytrots

Laerskool Florida spog met nie minder nie as 10 rugbyspelers wat tot die Goue Leeus se Cravenweek-spanne verkies is.

Junayden Seffier, Triton Parsons en JJ Kapank is tot die o.12-span verkies terwyl Marshall de Vos, Lyle Lackay, Stephan Grootboom, Calvin Paulsen, Carlito Matladi, Siya Radebe en Nathan Jantjies tot die o.13-span verkies is.

“Ons is baie trots op hierdie seuns se besondere prestasies. Weereens baie geluk,” het Matt Snyman, een van die skool se rugbyafrigters gesê.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button