Editor's choiceLatest SportSport

Vier in ‘n ry vir judoka

Bastion-leerder weer in SA-judospan

“Ek is baie opgewonde dat ek weer vir hierdie span gekies is,” het Ferdinand van den Heever gesê.

Dié Graad 9-leerder van Hoërskool Bastion is ‘n judoka van formaat en is vir die vierde agtereenvolgende jaar tot die Suid-Afrikaanse Judospan verkies. Ferdinand sal gedurende die Julie-vakansie as lid van hierdie span aan die Suid-Afrikaanse Judokampioenskappe deelneem.

“Alle sterkte vir jou, Ferdinand! Bastion staan bankvas agter jou,” het Monique Naudé, die skool se bemarkingsbeampte gesê.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button