Editor's choiceSchool sportSport
Twee Bastion-hokkiespanne deur na Noordvaal
Bastion-hokkiespanne presteer

Twee van Hoërskool Bastion se hokkiespanne het hul seisoen op ‘n hoë noot afgesluit.
Die eerstespan het hul laaste ligawedstryd teen Maragon met 3–0 gewen en saam met die o.16-hokkiespan na die Noordvaal-uitspeelrondtes deurgedring.

“Baie geluk aan hierdie twee spanne en almal wat by hulle betrokke is,” het Monique Naudé, die skool se skakelbeampte gesê.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



