Editor's choiceSchool sportSport

Die Burger se stoeiers blink uit by toernooi

Stoeiers stap met louere weg by toernooi

Twee leerders van Hoërskool Die Burger het hul skool se naam tydens ‘n onlangse stoeitoernooi hoog gehou.

Daniel Mashinini en Christopher Shaper het aan die skolestoeikampioenskappe deelgeneem wat op 20 Mei by die Danie van Zyl Ontspanningsentrum gehou is en uitstekend gevaar.

By die toernooi, waaraan stoeiers van verskeie klubs regoor Sentraal-Gauteng deelgeneem het, is Hoërskool Die Burger as die algehele wenner aangekondig. Die skool het met hierdie prestasie die hoërskole trofee gewen.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button