LettersOpinion

Dankie vir hulpvaardigheid

Saartjie Kruger van Floridapark skryf:

Hiermee wil ek graag my opregte dank bring aan drie baie bedagsame en hulpvaardige jongmense wat aan my hulp verleen het sonder om te huiwer.

Ek het ‘n pap motorband gehad in die parkeerarea van Flora Kliniek en hulle het dit sonder huiwering vir my omgeruil met die spaarband.

Jammer dat ek nagelaat het om hulle name te vra, maar ek wil weereens baie dankie sê. Met sulke jongmense is daar gewis hoop vir die toekoms.

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button