LettersOpinion

Baie dankie vir mooi artikel

Eureka Jansen van Helderkruin skryf:

Ek verwys na die berig Wiskunde-blits-brein verower brons wat op 27 Januarie in die Roodepoort Record verskyn het.

Ek is Rikus se ma en wil net aan die joernalis wat die pragtige artikel oor Rikus geskryf het, baie dankie sê. Dit was veral die aard van die berig wat my getref het – mooi nederig en beskeie – net soos Rikus se geaardheid.

Baie dankie hiervoor, ek waardeer dit baie. Baie dankie ook vir die pragtige foto!

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button