Roodepark Skool se personeel het aan die begin van die nuwe skooljaar met ses vermeerder.
Die onderwysers is met ope arms by die skool verwelkom. Die hoof en personeel glo en vertrou dat hulle sommer baie gou tuis sal voel en dat hulle ‘n lang en gelukkige loopbaan by die skool sal hê.
Pieter Labuschagne, Herman Uys, Theo Jooste, Llewaine Woodford, Anine Korff en Ineke Hugo is baie opgewonde om hul onderwysloopbaan by die skool te begin en is gereed vir die nuwe uitdagings en verantwoordelikhede wat op hulle wag.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Randfontein Herald, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



