LettersOpinion

Dankie vir flink diens

Engela Myburgh van Davidsonville skryf:

Ek wil graag vir raadslid René Benjamin bedank vir haar hulp. Ek het vir langer as drie maande gesukkel om my elektrisiteitmeter oor te skakel na ‘n voorafbetaalde meter.

Sy was my laaste uitweg en was baie behulpsaam. Sy het uit haar pad gegaan om my te help.

Nog ‘n pluimpie gaan vir Sydney Rakhivhani van City Power wat so vinnig op die navrae gereageer het.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button