LettersOpinion

Dis so onveilig daar

Attie Venter van Roodepoort skryf:

Hoe kan Roodepoort Stadsraad toelaat dat ons geliefdes se grafte so vernietig word? So vêr jy kyk is die grafstene platgeslaan en vernietig.

Krugersdorp, Panorama en Johannesburg se begraafplase word behoorlik in stand gehou. Ons wil bitter graag ons ouers en oorlede famielielede besoek en graag ‘n bossie blomme op hul grafte plaas, maar dit is so onveilig in die plek en dan word ‘n mens nog beroof ook as jy jou geliefdes besoek.

Help ons asseblief!

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button