Die 0.15-netbalspan van Hoërskool Florida het onlangs groot naam vir hulself in netbalkringe gemaak.
Hulle het deurgedring na die Nasionale Kampioenskappe toe hulle tweede in Gauteng geëindig het.
Die kampioenskappe vind op 3 en 4 Oktober by Hoërskool EG Jansen plaas.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Randfontein Herald, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



