LettersOpinion

Die polisiemanne is tops

Pensioenaris van Kruinpark Aftree-oord Wat ‘n verassing het ons nie gekry toe ons 6 Januarie ‘n bedrogsaak kom open by die Roodepoort Polisiestasie. Die vriendelike ontvangs deur Konstabel Mokobate het ons dadelik op ons gemak laat voel. Hy was hulpvaardig en baie simpatiek. ‘n Opvolg besoek by ons huis op 8 Januarie deur Konstabel N …

Pensioenaris van Kruinpark Aftree-oord

Wat ‘n verassing het ons nie gekry toe ons 6 Januarie ‘n bedrogsaak kom open by die Roodepoort Polisiestasie. Die vriendelike ontvangs deur Konstabel Mokobate het ons dadelik op ons gemak laat voel. Hy was hulpvaardig en baie simpatiek.

‘n Opvolg besoek by ons huis op 8 Januarie deur Konstabel N P Madyibi was die kersie op die koek. Ons het geweet die polisie gee om en sal alles in hulle vermoë doen om ons te help.

Dankie SAPS Roodepoort julle is tops!

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button